Vicky 8th September 2017

10 September 2017 - Baie baie geluk met jou verjaarsdag Mammie se specialy, BAIE DANKIE dat jy ons gekies het as deel van jou lewe, ons sal altyd Die Here prys vir die pragtigge geskenk wat jy vir ons is.