Kayla in Heaven

2014 October 22

Created by Vicky 9 years ago
My liefste blom, mami het raas gekry by n mens oor die foto van jou verjaarsdag, want hoe weet mami nou hoe lyk Jesus ? En hoe weet ek hoe dit lyk waar jy is babakie ? WANT EK VOEL DIT MET MY HART :-* Mami weet hoe dit daar by jou lyk, want waar jy is my liefkind is dit net mooi, jy is so mooi en so lief vir blomme, hoekom sal dit nie so lyk waar jy nou woon nie my skat ? En hoe lyk Jesus, my Mckaylie weet, ek hoef nie te weet hoe lyk Jesus om aan Hom te dink nie, ek voel Hom met my hart nes ek jou voel my mooi dingiekie. Mami kan nie wag om al die blomme te sien wat my kind gepluk het nie en mami weet jy is gelukkig by Jesus, mami begin dit elke dag meer en meer besef. Ek is lief vir jou Sweetface, mama se als in hierdie wereld :-* x x x x x x x x

Pictures