Die Roos - A.G Visser

Created by Vicky 10 years ago
Te kort jou skoonheidsuur Roos van my hof Vir jou volmaakte uur die GEWER lof Te kort ons liefdes tyd Te lank, te lank die rou Te lank die rou Tog tot in ewigheid GOD DANK VIR JOU