10 September 2016

2016 September 09 - 10

Created by Vicky 7 years ago
Ons wou more plot toe gaan my kind en vir jou 13 lig pienk balonne die lig instuur, jou gunstelling my meisie. Maar instede moet Mammie more bank toe :-( Mammie moet gaan dinge doen daar. Mammie se hart is so seer, ek huil al van September begin het my kind. Ek verlang so baie na jou.
Baie geluk met jou 13de verjaarsdag my liefie ding, dankie vir al die mooi my kind, dankie dat jy was wie jy was, dankie dat jy my so mooi lief gehad het. Ek is oneindig lief vir jou my kind, en elke dag net liewer en liewer, ek sal altyd dankbaar wees vir 10 September 2003, die aand toe jy gebore was my kind. Ek is lief vir jou, net jou mammie vir altyd x x x x x

Pictures